Meganisasie en arbeidsbesparing op ’n skaapplaas

Nadat hy deur sy familie in Australië bewus geraak het van hoe boere daar feitlik sonder enige hulp van buite hul boerderye bestuur, en hoeveel praktiese maniere daar is om ’n mens se lewe makliker te maak, het Bertie Swanepoel besluit hy gaan dieselfde beginsels op sy plaas Zuurfontein in die Smithfield-omgewing toepas. “Ek het … Continue reading Meganisasie en arbeidsbesparing op ’n skaapplaas