Maak jou somme voor jy weidings aanplant
Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste bepalende faktore is waarskynlik die doel wat dit moet dien, hoe dit benut gaan word en die bestaande hulpmiddels wat op die plaas is. Vir die veeboer wat ook graan kommersieel verbou, of … Continue reading Maak jou somme voor jy weidings aanplant
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed