Lekaanvulling: Bepaal jou doelwitte vir elke seisoen

Lekaanvulling is ‘n wetenskap wat jou veeboerdery se winsmarge kan verbeter, mits jy dit reg doen. Met die jaarlikse oorgang van winter na somer, en weer van somer na winter, verander die lekbehoeftes van vee. Die deel van die land waarin ’n mens boer bepaal hoe hierdie verandering lyk, maar breedweg kom dit daarop neer … Continue reading Lekaanvulling: Bepaal jou doelwitte vir elke seisoen