Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika
Plaasaanvalle en -moorde het baie aandag in die tweede helfte van 2020 geniet en groot aksies is geloods om bewusmaking rondom dié probleem te verhoog. Landelike misdaad word in vier kategorieë verdeel, naamlik omgewings-, landbou-, gewelds- en ander misdade. Landboumisdaad verwys spesifiek na alle misdaad op landbougrond, en binne hierdie kategorie bly veediefstal ’n groot … Continue reading Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed