Hoe klimaatsverandering weidings beïnvloed

Klimaatsverandering is ‘n realiteit in vandag se boerdery-omgewing en het wesenlike gevolge vir die manier waarop geboer word. Klimaatsverandering word gesien as ‘n stelselmatige verandering in weerpatrone, plaaslik en wêreldwyd. Weiding is ‘n kosbare kommoditeit en bly die veebedryf se hoofbron van veevoer en ruvoer. Verwoestyning is egter al ‘n deel van die Afrika-landskap en … Continue reading Hoe klimaatsverandering weidings beïnvloed