Herkouerdag moedig volhoubaarheid aan

Overberg Agri het vanjaar sy tweede herkouerdag op die maatskappy se Roodebloem-proefplaas naby Caledon in die Suid-Kaap aangebied. Ruben Badenhorst, landbou-adviseur van die maatskappy, het in sy verwelkoming gesê Overberg Agri bied vir etlike jare al graaninligtingsdae aan. Met die herkouerdag word vee-georiënteerde inligting aan produsente oorgedra om die volhoubaarheid van hul boerderye te verseker. … Continue reading Herkouerdag moedig volhoubaarheid aan