Haelskade en skimmel – rosyntjieboere staan sterk
Gedurende die vorige produksiejaar van 2024/25 het die rosyntjieprodusente langs die Oranje- en Olifantsrivier ’n rekordoes van meer as 100 000 ton opgelewer. Dinge het belowend gelyk vir verdere verbetering in die huidige seisoen, maar ongelukkig gaan die verwagte oesskatting nie heeltemal so hoog wees nie. Die onlangse vooruitskatting wat op 15 Januarie 2026 bekendgemaak is, … Continue reading Haelskade en skimmel – rosyntjieboere staan sterk
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed