Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding
Wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, het altyd gesê dat laatdragtigheid die maak-of-breek tyd in ooibestuur is. Dit is egter ook die maak-of-breek tyd wat predasiebestuur betref. As die ooie lam, wil jy nie met ’n roofdierprobleem tydens die lamseisoen sit nie. Begin dus tydens laatdragtigheid reeds die lamkampe vir ongediertes monitor, en tref … Continue reading Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed