Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel
Melkprodusente het soms ekstra droëlandweiding beskikbaar en wil dan ’n vleisbeesvertakking tot die boerdery byvoeg. Hierdie stap moet egter slegs oorweeg word wanneer die melkkudde nie kan uitbrei nie, en voldoende ruvoer steeds vir alle melkdiere beskikbaar is. Die inbring van vleisbeeste kan die melkkudde aan risiko’s soos brusellose, beesvirusdiarree, ensoötiese beesleukose en lewerslak blootstel. … Continue reading Die Outeniqua-navorsingsplaas se vleisbeesproduksiestelsel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed