Corolla ontwikkel die volgende legende
Enigiemand wat met skape boer leer sommer vinnig-vinnig waarom die Bybel so dikwels na herders verwys. Dom skape is die beste leermeesters as dit kom by lewenslesse oor nederigheid; en skape-oppas is ’n beroep wat daagliks inspirerende oomblikke oplewer. Om klein progesteroon-sponsies in ooie te plaas, is egter nie een van daardie oomblikke nie – … Continue reading Corolla ontwikkel die volgende legende
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed