Brusellose kan jou vleiskudde kelder

Brusellose is ’n ernstige veesiekte waarvan die impak onderskat word. Ongelukkig is die omvang van die siekte in Suid-Afrika nie werklik bekend nie, aangesien nie alle produsente hul kuddes hiervoor toets nie. “Melkbeeste word getoets omdat dit ’n vereiste vir melklewering is. Daar is egter geen verpligting om vleiskuddes te toets nie, behalwe as ’n … Continue reading Brusellose kan jou vleiskudde kelder