Brangus en Dormers oorheers vetveeskou
Brangus-slagbeeste en Dormerlammers het die Royal-vetveeskou oorheers wat by Lions River-veilingskrale in KwaZulu-Natal gehou is. Uitstaande slagvee is op die skou aangebied. Dormerlammers het die kompetisie tydens die op-die-hoef-beoordeling sowel as met die karkasbeoordeling oorheers. In die karkas-afdeling het Marius Eksteen die eerste drie plekke in die lamkarkaskompetise verower en ook die beste groepkarkasse gehad. … Continue reading Brangus en Dormers oorheers vetveeskou
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed