Bosluise en hulle streke: Moederliefde?

In ‘n vorige artikel, het ons gesien dat baie bosluisspesies ’n uiters kieskeurige voedingspatroon het en dit laat ’n mens onwillekeurig wonder waarom dit so is. Die antwoord is eintlik eenvoudig. Die regte plek op die regte gasheer gaan die mees geskikte paringsmaat en bloedmaal voorsien om vir die optimale voortplantingspotensiaal te sorg. Die hoeveelheid … Continue reading Bosluise en hulle streke: Moederliefde?