Bosluise en hulle streke: Draers van geniepsige maatjies

Teen dié tyd behoort ons al met bewondering na bosluise kyk, aangesien hulle so vernuftig aangepas is om jaar na jaar suksesvol hul verskyning te maak. Ongelukkig kan hul teenwoordigheid goeie én slegte nuus beteken. Lees ‘n ander artikel oor bosluise. Kom ons begin by die goeie nuus. Bosluise se werk in die natuur is … Continue reading Bosluise en hulle streke: Draers van geniepsige maatjies