Boereverklaring bied landboustem op wêreldverhoog

Die Boereverklaring, wat voortvloei uit die G20-boeredialoog, sal gereed wees vir voorlegging tydens die G20-beraad vir staats- en regeringshoofde in Johannesburg op 22 November. Dié dialoog, wat in September by die Universiteit van Stellenbosch plaasgevind het, het plaaslike en internasionale  deelnemers byeengebring om te verseker dat boere se stem in wêreldwye beleidsdebatte gehoor word. Volgens … Continue reading Boereverklaring bied landboustem op wêreldverhoog