Bevestig: Bek-en-klouseer in die Noord-Kaap
Die Noord-Kaap se eerste geval van bek-en-klouseer (BEK) is hierdie week op ’n plaas in die Kuruman-gebied bevestig. In ’n persverklaring het die premier van die Noord-Kaap, dr Zamani Suaul, gesê die plaaslike owerhede het reeds die eerste besending entstowwe ontvang en dit gaan in die Kuruman-omgewing versprei word. Twee weke gelede was daar … Continue reading Bevestig: Bek-en-klouseer in die Noord-Kaap
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed