Bek-af oor vuilbek? Stuit orf-besmetting só

Sommige lesers het waarskynlik al te doen gehad met skape of bokke wat met orf besmet was. Orf – ook algemeen bekend as ‘vuilbek’ – is ’n virus wat deel van die parapoxvirus in die poxvirus-familie uitmaak en die vel en slymvliese van diere ontsteek. Orf kom gewoonlik onder skape, bokke en veral jong diere … Continue reading Bek-af oor vuilbek? Stuit orf-besmetting só