Astral weer winsgewend

“Alhoewel die omkeerstrategie van Astral ’n duidelike sukses is, is die maatskappy se bestuur nie tevrede met die dun winsmarge wat hulle vir die eerste helfte van 2024 kon behaal nie.” Chris Schutte, die uitvoerende hoof van Astral, het dié opmerking tydens ’n onlangse media-sessie gemaak. Gedurende die sessie is daar bekendgemaak dat Astral se … Continue reading Astral weer winsgewend