Aanmelding van veediefstal van kardinale belang

In 2023 het die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum besef dat die aanmeldingsyfers van veediefstal baie laag is. Hulle het kort daarna sessies gehou om te kyk hoe hulle te werk kan gaan om bewusmaking van veediefstal en aanmelding daarvan kan verbeter en het toe afgeskop met werkswinkels in Limpopo. Louis Wessels, voorsitter van hierdie forum, gesels nou … Continue reading Aanmelding van veediefstal van kardinale belang