Wolhamel-lammerprojek en Noordoos-Kaapse skeerkampioenskap

Die eerste rondte van die Witkop-landbouvereniging in die Noordoos-Kaap se wolhamel-lammerprojek, is tans in volle swang. Die doel van die projek, wat deur die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) ondersteun word, is om die waarde van ‘n wolhamelvertakking as ‘n alternatiewe inkomste op ‘n skaapplaas in die huidige ekonomiese klimaat te demonstreer. Volgens Jan van der Walt … Continue reading Wolhamel-lammerprojek en Noordoos-Kaapse skeerkampioenskap