Winsgewende lusern: Noordwes-boer deel sy wenresep
Daar is geen einde aan Hannes Swart van die Potchefstroom-distrik se toewyding en passie nie, veral nie as dit by die lusernvertakking van sy gemengde boerdery kom nie. Die helfte van Hannes se boerdery op sy plaas Afsaal, bestaan uit ʼn saaivertakking (hoofsaaklik mielies), terwyl sy bees- en lusernvertakkings 25% elk van die boerdery uitmaak. … Continue reading Winsgewende lusern: Noordwes-boer deel sy wenresep
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed