Williston-landbouskou 2024: ‘n Vertoonvenster van uitnemendheid
Williston het van 22 tot 24 Februarie 2024 die platteland aan die gons gehad met ‘n verskeidenheid aktiwiteite en uitstallings wat tydens die jaarlikse landbouskou plaasgevind het. Hierdie Noord-Kaapse skou brei jaarliks uit en neem toe in gewildheid. Die hoogtepunte was die slaglamkompetisie, jeugskou en perdeskou. Slaglamkompetisie Slagvee is reeds op Donderdag, 22 Februarie, vir … Continue reading Williston-landbouskou 2024: ‘n Vertoonvenster van uitnemendheid
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed