Watter roofdiere maai in jou kudde?

Die skade wat veeboere weens roofdiere ly, beloop meer as R2 miljard per jaar. Rooijakkalse en rooikatte is die grootste oorlas vir veeboere, en naby dorpe en nedersettings is rondloperhonde ’n bykomende probleem. In die Bosveld- en veral bergagtige gebiede, maak luiperds toenemend moeilikheid vir bees- en wildboere, sê prof HO De Waal van die … Continue reading Watter roofdiere maai in jou kudde?