Vrae oor John Hume se arrestasie

Onderwyl die inhegtenisneming en vervolging van John Hume (83), wêreldbekende renosterbewaarder, wyd aandag kry in die internasionale nuusmedia, duik talle vrae by onafhanklike Suid-Afrikaanse wildbewaringsorganisasies en vooraanstaande wildboere op oor wat werklik gebeur het. Hume en vyf ander verdagtes het op 19 Augustus vanjaar in Pretoria in die hof verskyn. Hulle word daarvan beskuldig dat … Continue reading Vrae oor John Hume se arrestasie