Voor in die koor met volledige, gebalanseerde voeding
‘n Werklik ekonomiese Angora- of Merino-plaas word deur twee dinge geken: goeie wol- en bokhaarproduksie, en genoeg aanteelvee. Dit is die beginsels waarop Garth en Elsa Featherstone hul boerdery-aktiwiteite tussen Graaff-Reinet en Aberdeen op Allemanskraal, Zeekoeigat en Buffelsfontein baseer. Hulle boer op soet-Karooveld met Merino’s as die hoofvertakking, asook Angoras en Angus-beeste. Hulle glo dat … Continue reading Voor in die koor met volledige, gebalanseerde voeding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed