Vertikale groei in die lamkraal: Die hoofpunte en impak van data

Die November-uitgawe van Veeplaas het die reeks afgeskop met ’n verduideliking van ’n groep produsente in die Hanover-distrik wat ’n skaapvoerkraalprojek op die been gebring het. Hulle doel is om metodes te ondersoek wat meer waarde tot optimale bemarkbare speenlammers kan toevoeg. Lees deel 1 hier: Vertikale groei in die lamkraal: Meer as net syfers … Continue reading Vertikale groei in die lamkraal: Die hoofpunte en impak van data