Veldverbetering in die Karoo: Maak só die veld weer vrolik

Weiding in die Noord-Kaap raak ál hoe minder en plase se drakrag word ingeperk. Die gebied kry nie genoeg reën om die veld aan te help nie en navorsers moet gereeld ’n haas uit die hoed ruk met aangepaste diere wat die droogte kan hanteer, ekstra byvoeding en nuwe boerderymetodes. Die deursnee-produsent weet hy moet … Continue reading Veldverbetering in die Karoo: Maak só die veld weer vrolik