Veldbrande: Tref voorsorg vóór die vet in die vuur is
Veldbrande hou ’n bedreiging vir mens en dier in, en rig jaarliks miljoene rand se skade in Suid-Afrika aan. Goeie opleiding van brandbestrydingspanne, doeltreffende toerusting, brandbane en voorbrande is noodsaaklik om die verwoesting van veldbrande te stuit. Brande wat deur weerlig of ander natuurlike gebeure gestig word, het waarskynlik die mens aan vuur bekendgestel, wat … Continue reading Veldbrande: Tref voorsorg vóór die vet in die vuur is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed