Varkvleissyfers: SA verbruik teenoor die res van die wêreld

Soos wat verbruikers ryker word, raak hul dieet meer proteïenryk, terwyl stysel ’n al hoe kleiner gedeelte van hul dieet uitmaak. Dit het die gevolg dat verbruikers meer vleis sal verbruik. Suid-Afrika het ’n groeiende middelklas, wat in teorie beteken dat daar ’n groei in die vraag na proteïen behoort te wees. Inperkings weens Covid-19 … Continue reading Varkvleissyfers: SA verbruik teenoor die res van die wêreld