Trekkerverkope klim ná swak 2024
‘n Positiewe sentiment in die landboubedryf, aangevuur deur verskeie ondersteunende faktore, het vanjaar tot dusver ’n hupstoot aan die verkope van nuwe trekkers en stropers in Suid-Afrika gegee. Daarmee saam dui tendense daarop dat ’n toename in nuwe masjinerieverkope dikwels ook gepaard gaan met ’n styging in die verkope van tweedehandse toerusting. Verkope blom Volgens … Continue reading Trekkerverkope klim ná swak 2024
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed