Strategiese bestuur kan somerparasiete beheer

Met die somerseisoen om die draai, is dit wenslik dat veeprodusente ’n behoorlike bestekopname van hul kuddes se gesondheid doen om voorsorg teen skadelike somerparasiete, wat liefs op ’n veilige afstand gehou moet word, te tref. Die daarstelling van ’n doeltreffende parasietbestuursprogram om die bose kringloop van inwendige en uitwendige parasiete hok te slaan, is … Continue reading Strategiese bestuur kan somerparasiete beheer