Speenkalwers vir die voerkraal: Berei hulle só voor
Goeie groei en voerdoeltreffendheid is die vernaamste eienskappe van speenkalwers wat die winsgewendheid van voerkrale beïnvloed. Die ouderdom en gewig van die kalwers sal waarskynlik in ’n groter mate bepaal word deur die hulpbronne wat vir die voerkraal beskikbaar is en die bestuurstelsel wat gevolg word. Voerkrale wat die bronne en vermoë het om die … Continue reading Speenkalwers vir die voerkraal: Berei hulle só voor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed