Slim planne lei tot jong Karooboer se sukses
Philip Botha is as die Noord-Kaap se jongboer van die jaar vir 2019 aangewys. Wanneer ’n mens op sy plaas aankom, word jy begroet deur netjiese lyndrade, ’n netjiese erf, netjiese geboue en bedrywige werkers wat nie rondstaan nie. As jy na sy diere kyk en met hom oor sy boerdery gesels, besef jy hierdie … Continue reading Slim planne lei tot jong Karooboer se sukses
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed