Shane Simpson: Geen kortpaaie na sukses nie

Verlede jaar is Simpson & Son Farming as algehele wenner en nasionale kuilvoerkoning gekroon in Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Dié erkenning was egter bittersoet vir die Simpson-gesin, ná die afsterwe van Shane se seun, St John Simpson, in ’n veldbrand, enkele weke voor die aankondiging. Hulle wenkuilvoerbunker is deur Meadow Feeds Natal … Continue reading Shane Simpson: Geen kortpaaie na sukses nie