SAVR-leierskapvakuum: Honderde veeartse steun Steenhuisen
Die Alternatiewe Veterinêre Forum (AVF), ‘n geregistreerde nie-winsgewende maatskappy wat meer as 300 veeartse verteenwoordig, sê hy ondersteun die minister van landbou, John Steenhuisen, se standpunt oor die Suid-Afrikaanse Veterinêre Raad (SAVR) se verkiesingsproses. Drie van die forum se direkteure, drs Brett Lourens, Jan Basch en Ockert Botha, sê hulle ondersteun Steenhuisen se opdrag dat … Continue reading SAVR-leierskapvakuum: Honderde veeartse steun Steenhuisen
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed