As die SAPD weier om klagtes te aanvaar en ondersoeke nie vorder nie

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word deur die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika getaak om misdaad te voorkom, bestry en ondersoek. Vir hierdie doel het die SAPD statutêre magte om die taak in die openbare belang en vir die veiligheid van Suid-Afrikaners uit te voer. Ongelukkig is daar toenemend gevalle waar die SAPD onwillig is … Continue reading As die SAPD weier om klagtes te aanvaar en ondersoeke nie vorder nie