SA Stamboek vereer top stoetkuddes

Die room van Suid-Afrika se suidelike kleinveestoetkuddes het tydens NAMPO Kaap hul SA Stamboek ELITE-toekennings vir 2024 ontvang. Wat dié geleentheid besonders gemaak het is die feit dat beide Suid-Afrika se wenner vir wolrasse en die wenner vir vleis- en dubbeldoelrasse uit die Kaapprovinsies afkomstig is. Korenhof Merino’s was die wenner in die wolras-afdeling, terwyl … Continue reading SA Stamboek vereer top stoetkuddes