RPO kyk terug op 2025

Hoewel die rooivleisbedryf ‘n baie moelike 2025 agter die rug het, was daar tog positiewe goed wat ook gebeur het. Dr Frikkie Maré, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), het in Desember in die Plaas TV-ateljee gekuier en met kykers gesels oor 2025 en vooruitsigte vir die nuwe jaar gedeel. Lees ‘n artikel … Continue reading RPO kyk terug op 2025