Produksie en reproduksie in ’n veranderende omgewing
Veeprodusente is as ‘n reël aan die natuur, dieresiektes en verbruikersvoorkeure uitgelewer. Net soos hulle kuddes moet produsente ook by veranderende omstandighede kan aanpas. Prof Eddie Webb, ’n spesialis op die gebied van diereproduksie by die Universiteit van Pretoria se Departement Veekunde asook die Tarleton State University in Texas, het verlede jaar tydens sy aanbieding … Continue reading Produksie en reproduksie in ’n veranderende omgewing
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed