Plaasveiligheid: Só maak boere planne

Volgehoue paraatheid, betrokkenheid in die gemeenskap, benutting van moderne tegnologie, ’n wapen aan die sy of ’n opgeleide hond om jou te beskerm – dit is van die hulpmiddels wat produsente inspan om ’n omgewing te skep waarin hulle kan boer. Plaasaanvallers is deesdae meestal goed opgelei, tref deeglike voorbereiding, tree volgens ’n deurdagte plan … Continue reading Plaasveiligheid: Só maak boere planne