Pine Grove Merino: In voeling met die natuur
Veeplaas het onlangs die droë winterlandskap van Dordrecht besoek, waar Peter Cloete en sy seun David, hul Pine Grove Merino-stoet behartig. Die stoet, wat vanjaar sy 118de bestaansjaar vier, het begin by Peter se oupa, Toby Cloete, wat as ’n uitgesproke legende in die Merino-bedryf – en iemand wat geweet het wat hy wil hê … Continue reading Pine Grove Merino: In voeling met die natuur
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed