Ondersteuning met brandbeskerming in die Oos- en Suid-Kaap

Die suidelike dele van die Oos-Kaap, insluitend die Suid-Kaap, word heeljaar as ’n brandseisoen gekategoriseer. Die sentrale en noordelike gedeelte van die Oos-Kaap word as ’n winterbrandseisoen beskou wat van Mei/Junie tot November strek. Thinus Botha, brandbeskermingsbeampte by die Oos-Kaapse sambreelliggaam vir brandbeskerming, ECUFPA, sê groot dele van die Oos-Kaap het vanjaar goeie reën gehad, … Continue reading Ondersteuning met brandbeskerming in die Oos- en Suid-Kaap