Nuwe planne vir ’n positiewe wildbedryf
Omvattende planne word beraam om die positiewe beeld van die wildbedryf en wildboerdery te verstewig. Dit behels stelsels om die wildboer se taak te vergemaklik, die pilare waarop die bedryf rus te verstewig, noodhulp in ramptye, ’n plan om selfregulering van die bedryf te bevorder en om transformasie sinvol te bewerkstellig. Einde van verlede jaar … Continue reading Nuwe planne vir ’n positiewe wildbedryf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed