Nasionale Landbou-jeugskoukampioenskap ontgin toekomstige landbouleiers

Die Nasionale Landbou-Jeugskoukampioenskap is meer as net ’n kompetisie – dit is ’n viering van trots, deursetting, en ’n liefde vir landbou. Jong leerlinge van regoor die land kom elke jaar by die kampioenskap bymekaar om hul teoretiese kennis en vaardighede te vertoon, maar agter die rosette en trofeë lê iets veel groter: ’n toenemende … Continue reading Nasionale Landbou-jeugskoukampioenskap ontgin toekomstige landbouleiers