‘n Plan vir gesonde speenkalwers vóór hulle voerkraal toe gaan

Daar word dikwels met die tong in die kies gesê dat die beste speenkalf die goedkoopste een is. Dit is egter nie die geval nie. Baie voerkraaleienaars sal vir jou sê hulle verkies ’n gesonde speenkalf uit ’n goed versorgde kudde, want dít is die tipe speenkalwers wat goed in die voerkraal presteer. George Schoonbee, … Continue reading ‘n Plan vir gesonde speenkalwers vóór hulle voerkraal toe gaan