Mikotoksiene in kuilvoer: Hoe gemaak?

Alles het voor- en nadele, en terwyl die afgelope goeie somerreën dalk welige veld beteken, is kuilvoerprodusente bekommerd oor swamsiektes wat weens die vogtigheid en hoë temperature kan gedy. Die voorkoms van mikotoksiene in kuilvoer is een van die probleme waarmee hulle moontlik te doen sal kry. Dr Belinda Janse van Rensburg, ’n navorser by … Continue reading Mikotoksiene in kuilvoer: Hoe gemaak?