Merino’s waarop jy inderdaad kan staatmaak
Die Merino’s op sy plaas sal nooit ‘n swak graanjaar kan subsidieer nie, maar dit sorg vir goeie kontantvloei en deur die weiding in die wisselboustelsel te benut, speel dit ook ‘n groot rol in die volhoubaarheid van die boerdery. So sê Dirk Uys van die plaas, Merino, naby Bredasdorp in die Suid-Kaap. “Wisselbou maak … Continue reading Merino’s waarop jy inderdaad kan staatmaak
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed