Laat die beeste die praatwerk doen
Guy en Harriet English boer op die plaas, Holcombe, in die Mooirivier-omgewing van KwaZulu-Natal. Hulle bedryf die T&G Beefmasterstoet en plant droëlandmielies op ongeveer 235ha. Hulle is aangewys as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar vir 2024. Guy het op ’n plaas in die Umkomaas-vallei naby Richmond grootgeword, maar in 2008 is die plaas as … Continue reading Laat die beeste die praatwerk doen
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed