KwaZulu-Natalse aspirant-afslaer swaai die septer

Die wenner van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is op Vrydag, 13 September 2024, by Nampo Kaap in Bredasdorp aangewys. Vyf puik aspirant-afslaers het om die titel meegeding, maar dit was die jong Fiso Hadebe wie se vernuf uiteindelik die deurslag gegee het. Die kompetisie is vanjaar vir die elfde keer aangebied … Continue reading KwaZulu-Natalse aspirant-afslaer swaai die septer