’n Nóg kleiner rosyntjie-oes verwag
Die derde Suid-Afrikaanse rosyntjie-oesskatting vir die 2025/26-seisoen wat op 13 Februarie gepubliseer is, is aansienlik laer as die vorige twee skattings. Die verwagte oesskatting is tans 86 500 ton – 14% laer as die vorige skatting. Stefan Jordaan, algemene bestuurder van Vine Academy and Model Farm in Kakamas, was betrokke by die oesskatting en voorspel dat … Continue reading ’n Nóg kleiner rosyntjie-oes verwag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed